Toots Thielemans

Toots Thielemans
Toots Thielemans in 2006
Agtergrondinligting
GeboortenaamJean-Baptiste Frédéric Isidor, Baron Thielemans
Gebore(1922-04-29)29 April 1922
Brussel, België
Sterf22 Augustus 2016 (op 94)
GenresJazz
Beroep(e)Musikant, komponis, mondfluitjiespeler
InstrumenteKromatiese Mondfluitjie, kitaar
Jare aktief1949–2014 (afgetree)
AssosiasiesQuincy Jones, Stevie Wonder, Kenny Werner, Pat Metheny
Webwerftootsthielemans.com

Jean Baptiste Frédéric Isidor (Toots), Baron Thielemans (Brussel, 29 April 1922Terhulpen, 22 Augustus 2016[1]) was 'n Belgiese jazz-musikant, komponis en kitaarspeler wat sy virtuositeit bereik het op die mondfluitjie. Sy bynaam Toots is afgelei van die twee musikante Toots Mondello en Toots Caramata.

  1. "Toots Thielemans in zijn slaap overleden" (in Nederlands). standaard.be. 22 Augustus 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 Augustus 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy